Deur die oë van 'n kind - 'n Praktiese gids vir ouers oor al die moeilike vrae E-boek

SKU 00003
R250.00
In stock
1
Product Details

'n Praktiese gids vir ouers wat fokus op die volgende aspekte:

Emosionele ontwikkeling van kinders en wat hulle benodig tydens elke fase

Bevordering van kinders se emosionele intelligensie

Bevordering van die band met jou kind

Bevordering van jou kind se selfbeeld

Gesonde dissiplinering van jou kind

Hoeveel druk is genoeg vir jou kind?

Save this product for later

Resources for parents and therapists